Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 20:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 terwyl ek nie gehuiwer het om julle alles te vertel wat voordelig is en julle in die openbaar en van huis tot huis te leer nie.+

  • 1 Korintiërs 11:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgedra het, dat die Here Jesus die aand+ waarop hy verraai sou word, ’n brood geneem het,

  • 2 Petrus 3:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Geliefdes, dit is nou die tweede brief wat ek aan julle skryf, waarin ek, net soos in my eerste brief, julle vermoë om helder te dink, aanwakker deur julle aan sekere dinge te herinner.+ 2 Dan sal julle die woorde kan onthou wat die heilige profete voorheen gesê* het, sowel as die gebod van die Here en Redder deur middel van julle apostels.

  • 1 Johannes 3:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Ja, sy gebod is dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus moet hê+ en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons beveel het.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel