Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Maar die een wat tot die einde toe volhard, sal gered word.+

  • Lukas 21:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Deur julle volharding sal julle julle lewens red.+

  • Openbaring 2:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Moenie bang wees vir die dinge wat jy binnekort gaan ly nie.+ Kyk! Die Duiwel sal aanhou om party van julle in die tronk te gooi sodat julle ten volle getoets kan word, en julle sal tien dae lank ly. Bewys dat jy getrou is, selfs tot die dood toe, en ek sal jou die kroon van die lewe gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel