Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 12:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Toe die Fariseërs dit hoor, het hulle gesê: “Hierdie man dryf die demone uit slegs deur Beëlʹsebub,* die heerser van die demone.”+

  • Markus 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 En die skrifgeleerdes wat van Jerusalem af gekom het, het gesê: “Hy het Beëlʹsebub* in hom, en hy dryf die demone uit deur middel van die heerser van die demone.”+

  • Lukas 11:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Maar sommige van hulle het gesê: “Hy dryf die demone uit deur Beëlʹsebub,* die heerser van die demone.”+

  • Johannes 8:48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 48 Die Jode het vir hom gevra: “Is ons nie reg wanneer ons sê dat jy ’n Samaritaan is+ en ’n demoon het nie?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel