Levitikus 19:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “‘Jy mag nie jou broer in jou hart haat nie.+ Jy moet jou medemens beslis reghelp*+ sodat jy nie in sy sonde deel nie. Spreuke 25:8, 9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Moenie haastig wees om ’n saak teen jou medemens te maak nie,want wat sal jy agterna doen as hy jou verneder?+ 9 Praat die saak uit met jou medemens.+ En moenie vertroulike sake* openbaar nie.+ Lukas 17:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Wees versigtig. As jou broer ’n sonde pleeg, wys hom tereg,+ en as hy berou toon, vergewe hom.+
17 “‘Jy mag nie jou broer in jou hart haat nie.+ Jy moet jou medemens beslis reghelp*+ sodat jy nie in sy sonde deel nie.
8 Moenie haastig wees om ’n saak teen jou medemens te maak nie,want wat sal jy agterna doen as hy jou verneder?+ 9 Praat die saak uit met jou medemens.+ En moenie vertroulike sake* openbaar nie.+