Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 20:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Dit moenie so onder julle wees nie.+ As iemand onder julle groot wil wees, moet hy julle dienaar wees,+ 27 en as iemand onder julle die eerste wil wees, moet hy julle slaaf wees.+

  • Lukas 9:48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 48 en vir hulle gesê: “Elkeen wat hierdie jong kind op grond van my naam ontvang, ontvang my ook, en elkeen wat my ontvang, ontvang ook die Een wat my gestuur het.+ Want wie hom as ’n mindere onder julle almal gedra, is die een wat groot is.”+

  • Lukas 22:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Maar julle moenie so wees nie.+ Laat die een wat die grootste onder julle is, soos die jongste word,+ en laat die een wat die leiding neem, soos die een word wat dien.

  • Romeine 12:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar. Neem die leiding* om eer aan mekaar te betoon.+

  • 1 Petrus 5:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Net so moet julle, die jonger mans, onderdanig wees aan die ouer mans.*+ Maar julle almal moet nederig wees teenoor mekaar,* want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedheid aan die nederiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel