Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 16:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Van daardie tyd af het Jesus aan sy dissipels begin verduidelik dat hy na Jerusalem moet gaan en baie sou ly as gevolg van die ouermanne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en dat hy doodgemaak moet word en op die derde dag opgewek sou word.+

  • Matteus 20:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Ons is op pad na Jerusalem, en die Seun van die mens sal aan die hoofpriesters en die skrifgeleerdes oorgelewer word. Hulle sal hom tot die dood veroordeel+ 19 en hom aan mense van die nasies oorlewer om bespot en met ’n gésel* geslaan en aan ’n paal gehang te word,+ en op die derde dag sal hy opgewek word.”+

  • Matteus 27:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Hy het Barabʹbas toe vir hulle vrygelaat, maar hy het Jesus met ’n sweep laat slaan+ en hom oorgelewer om aan ’n paal gehang te word.+

  • Markus 15:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Omdat Pilatus die skare tevrede wou stel, het hy Barabʹbas vir hulle vrygelaat, en nadat hy Jesus met ’n sweep laat slaan het,+ het hy hom oorgelewer om aan ’n paal gehang te word.+

  • Johannes 19:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Pilatus het hom toe aan hulle oorgelewer om aan ’n paal gehang te word.+

      Toe het hulle Jesus weggeneem.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel