Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 15:22-24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Toe het hulle hom na die plek gebring wat Golʹgota genoem word. Dit beteken “skedelplek”.+ 23 Hier het hulle vir hom wyn probeer gee wat met bedwelmende mirre gemeng is,+ maar hy wou dit nie hê nie. 24 Hulle het hom aan die paal gehang en sy bo-klere onder mekaar verdeel deur die lot daaroor te werp om vas te stel wat elkeen sou kry.+

  • Lukas 23:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 En toe hulle by die plek kom wat Skedel genoem word,+ het hulle hom daar aan die paal gehang met die misdadigers langs hom, een aan sy regterkant en een aan sy linkerkant.+

  • Johannes 19:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Terwyl Jesus self die folterpaal* gedra het, het hy uitgegaan na die sogenaamde Skedelplek,+ wat in Hebreeus Golʹgota genoem word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel