Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die heilige gees op julle kom,+ en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem,+ in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel* van die aarde.”+

  • Romeine 10:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Maar ek vra: Het hulle miskien nie gehoor nie? Nee, hulle het gehoor, want ‘hulle geluid het oor die hele aarde uitgegaan en hulle boodskap tot aan die eindes van die aarde’.+

  • Romeine 11:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Ek praat dan nou met julle wat mense van die nasies is. Aangesien ek ’n apostel vir die nasies is,+ heg ek groot waarde aan* my bediening+

  • Openbaring 14:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En ek het ’n ander engel in die middel van die hemel* sien vlieg, en hy het ewige goeie nuus gehad om bekend te maak aan dié wat op die aarde woon, aan elke nasie en stam en taal en volk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel