-
2 Timoteus 1:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Want die gees wat God ons gegee het, maak ons nie lafhartig nie,+ maar gee ons krag,+ liefde en gesonde verstand. 8 Moet jou dus nie skaam vir die getuienis oor ons Here nie,+ en ook nie vir my, wat ’n gevangene ter wille van hom is nie. Maar wees bereid om vir die goeie nuus te ly+ en om op God se krag te vertrou.+
-