Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 14:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Nadat hy die skare weggestuur het, het hy alleen teen die berg opgegaan om te bid.+ Toe dit aand geword het, was hy alleen daar.

  • Markus 14:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Toe het hulle by ’n plek met die naam Getseʹmane gekom, en hy het vir sy dissipels gesê: “Sit hier terwyl ek gaan bid.”+

  • Lukas 4:42
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 42 Maar toe dit dag word, het hy vertrek en na ’n afgeleë plek gegaan.+ Die skare het egter na hom begin soek en hom gevind, en hulle het probeer keer dat hy van hulle af weggaan.

  • Hebreërs 5:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Gedurende sy lewe op aarde* het Christus met sterk uitroepe en trane+ smeekgebede en gebede gedoen tot die Een wat hom uit die dood kon red, en sy gebede is beantwoord omdat hy God gevrees het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel