Johannes 13:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 As ek, die Here en Leermeester, julle voete gewas het,+ dan behoort julle ook* mekaar se voete te was.+ Filippense 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Nee, hy het alles opgegee en soos ’n slaaf geword+ en ’n mens* geword.+
14 As ek, die Here en Leermeester, julle voete gewas het,+ dan behoort julle ook* mekaar se voete te was.+