Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 61:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 61 Die gees van die Soewereine Heer Jehovah is op my,+

      want Jehovah het my gesalf om goeie nuus aan die nederiges te verkondig.+

      Hy het my gestuur om dié met ’n gebroke hart te verbind,

      om aan die gevangenes bekend te maak dat hulle vrygelaat sal word,

      en aan dié wat opgesluit is, dat hulle oë wyd oopgemaak sal word,+

  • Efesiërs 2:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 En hy het gekom en die goeie nuus van vrede bekend gemaak aan julle wat ver weg was en aan dié wat naby was,

  • Hebreërs 2:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 hoe sal ons dan kan vlug as ons so ’n groot redding laat verbygaan het?+ Want dit is eers deur middel van ons Here bekend gemaak+ en is vir ons bevestig deur dié wat hom gehoor het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel