Jesaja 53:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy was onderdruk+ en het toegelaat dat lyding oor hom kom,+maar hy het nie sy mond oopgemaak nie. Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word,+soos ’n ooi wat nie ’n geluid maak voor die skeerders nie,en hy het nie sy mond oopgemaak nie.+ 1 Petrus 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Toe hy beledig* is,+ het hy nie terug beledig* nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hy het die saak oorgelaat aan die Een wat regverdig oordeel.+
7 Hy was onderdruk+ en het toegelaat dat lyding oor hom kom,+maar hy het nie sy mond oopgemaak nie. Soos ’n skaap is hy gebring om geslag te word,+soos ’n ooi wat nie ’n geluid maak voor die skeerders nie,en hy het nie sy mond oopgemaak nie.+
23 Toe hy beledig* is,+ het hy nie terug beledig* nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hy het die saak oorgelaat aan die Een wat regverdig oordeel.+