Lukas 6:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Hou aan om genadig te wees, net soos julle Vader genadig is.+ Johannes 13:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Noudat julle hierdie dinge weet, sal julle gelukkig wees as julle dit doen.+ Efesiërs 4:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+
32 Maar wees goed vir mekaar, betoon intense medelye,*+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+