Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:48
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 48 Julle moet dus volmaak* wees, soos julle hemelse Vader volmaak is.+

  • Efesiërs 5:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Word dan navolgers van God,+ as geliefde kinders, 2 en hou aan om liefde te betoon,+ net soos die Christus ook liefde aan ons* betoon het+ en homself vir ons* gegee het as ’n gawe en ’n offerande, ’n aangename geur vir God.+

  • Jakobus 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Want wie nie genade betoon nie, sal sy oordeel sonder genade kry.+ Om genade te betoon is beter as om te oordeel.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel