2 Want julle weet goed dat Jehovah* se dag+ net soos ’n dief in die nag kom.+3 Wanneer hulle ook al sê: “Vrede en veiligheid!” sal skielike vernietiging onverwags oor hulle kom,+ net soos geboortepyne oor ’n swanger vrou, en hulle sal glad nie kan ontsnap nie.
10 Maar Jehovah* se dag+ sal soos ’n dief kom,+ en op daardie dag sal die hemele met ’n gedreun* verbygaan.+ Die elemente, wat intens warm sal wees, sal verdwyn, en die aarde en die werke daarin sal geopenbaar word.+