Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 50:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Ek het toegelaat dat hulle my op my rug slaan

      en dat hulle die baard op my wange uittrek.

      Ek het nie my gesig weggedraai toe hulle my verneder het en in my gesig gespoeg het nie.+

  • Jesaja 53:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor.+

      Weens ons sondes het hy verskriklik gely.+

      Hy is gestraf sodat ons vrede kon hê,+

      en weens sy wonde is ons genees.+

  • Matteus 26:67, 68
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 67 Toe het hulle in sy gesig gespoeg+ en hom met hulle vuiste geslaan.+ Ander het hom in die gesig geklap+ 68 en gesê: “Profeteer vir ons, Christus. Wie het jou geslaan?”

  • Markus 14:65
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 65 En party het op hom begin spoeg,+ en hulle het sy gesig bedek, en hulle het begin om hom met hulle vuiste te slaan en vir hom te sê: “Profeteer!” En die wagte van die hof het hom in die gesig geklap en hom weggeneem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel