45 Filippus het Nataʹnael+ gevind en vir hom gesê: “Ons het die een gevind van wie daar in die Wet van Moses en die boeke van die profete geskryf is. Hy is Jesus, die seun van Josef,+ van Naʹsaret.”
22 Maar omdat God my gehelp het, gaan ek tot vandag toe voort om vir klein sowel as groot te getuig, maar ek sê niks behalwe die dinge wat die boeke van die profete sowel as Moses gesê het sou gebeur nie+ –