Matteus 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Kyk! ’n Stem het ook uit die hemel+ gesê: “Dit is my geliefde Seun,+ wat ek goedgekeur het.”+ Johannes 3:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Die Vader het die Seun lief+ en het alles in sy hand gegee.+ Johannes 10:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Daarom het die Vader my lief,+ omdat ek my lewe* gee,+ sodat ek dit weer kan ontvang. 2 Petrus 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want hy het eer en heerlikheid van God, die Vader, ontvang toe die bron van groot heerlikheid hierdie woorde vir hom gesê het:* “Dit is my Seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+
17 Want hy het eer en heerlikheid van God, die Vader, ontvang toe die bron van groot heerlikheid hierdie woorde vir hom gesê het:* “Dit is my Seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+