Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 5:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Ek verseker julle: Enigiemand wat my woorde hoor en die Een glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy sal nie geoordeel word nie. Hy is soos iemand wat dood was maar wat nou lewe.+

  • Johannes 11:25, 26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy, 26 en elkeen wat lewe en geloof in my beoefen, sal nooit sterf nie.+ Glo jy dit?”

  • 1 Korintiërs 15:54
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 54 Maar wanneer die een wat kan vergaan, verander in een wat nie kan vergaan nie, en die een wat kan sterf, verander in een wat nie kan sterf nie, sal die volgende woorde vervul word: “Die dood is vir ewig weggeneem.”+

  • Openbaring 20:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Gelukkig en heilig is enigeen wat die eerste opstanding ontvang.+ Die tweede dood+ het geen gesag oor hulle nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die 1 000 jaar lank saam met hom as konings regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel