12 En ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en boekrolle is oopgemaak. Maar ’n ander boekrol is oopgemaak. Dit is die boekrol van die lewe.+ Die dooies is geoordeel volgens wat in die boekrolle geskryf is, volgens hulle dade.+