Matteus 11:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 My Vader het alles aan my oorgegee,+ en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader,+ en niemand ken die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en enigeen aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.+ Johannes 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Geen mens het God al ooit gesien nie.+ Die eniggebore god*+ wat aan die Vader se sy is,*+ het duidelik gemaak wie Hy is.+ Johannes 10:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 net soos die Vader my ken en ek die Vader ken,+ en ek gee my lewe* vir die skape.+
27 My Vader het alles aan my oorgegee,+ en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader,+ en niemand ken die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en enigeen aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.+
18 Geen mens het God al ooit gesien nie.+ Die eniggebore god*+ wat aan die Vader se sy is,*+ het duidelik gemaak wie Hy is.+