Matteus 20:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Net so het die Seun van die mens gekom, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy lewe te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ Johannes 15:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Niemand het groter liefde as iemand wat sy lewe* vir sy vriende gee nie.+ 1 Johannes 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Ons het die liefde leer ken omdat hy sy lewe* vir ons gegee het,+ en ons is onder verpligting om ons lewens* vir ons broers te gee.+
28 Net so het die Seun van die mens gekom, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy lewe te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
16 Ons het die liefde leer ken omdat hy sy lewe* vir ons gegee het,+ en ons is onder verpligting om ons lewens* vir ons broers te gee.+