Johannes 16:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Ek het as die Vader se verteenwoordiger gekom en in die wêreld ingekom. Nou verlaat ek die wêreld en gaan ek na die Vader toe.”+ Johannes 17:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “Ek is nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld,+ en ek kom na u toe. Heilige Vader, waak oor hulle+ ter wille van u naam, die naam wat u my gegee het, sodat hulle een* kan wees net soos ons een* is.+
28 Ek het as die Vader se verteenwoordiger gekom en in die wêreld ingekom. Nou verlaat ek die wêreld en gaan ek na die Vader toe.”+
11 “Ek is nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld,+ en ek kom na u toe. Heilige Vader, waak oor hulle+ ter wille van u naam, die naam wat u my gegee het, sodat hulle een* kan wees net soos ons een* is.+