Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:14-16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Toe het een van die Twaalf, die een wat Judas Iskaʹriot+ genoem is, na die hoofpriesters toe gegaan+ 15 en gevra: “Wat sal julle vir my gee om hom aan julle te verraai?”+ Hulle het vir hom 30 silwerstukke+ aangebied. 16 Daarom het hy van toe af na ’n goeie geleentheid gesoek om hom te verraai.

  • Matteus 26:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Dit is waar dat die Seun van die mens weggaan, net soos daar oor hom geskryf is, maar dit sal sleg gaan+ met die man deur wie die Seun van die mens verraai word!+ Dit sou vir daardie man beter gewees het as hy nooit gebore was nie.”+

  • Markus 14:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Judas Iskaʹriot, een van die Twaalf, het na die hoofpriesters toe gegaan om Jesus aan hulle te verraai.+ 11 Toe hulle dit hoor, was hulle baie bly en het hulle belowe om vir hom silwergeld te gee.+ Daarom het hy na ’n geleentheid begin soek om hom te verraai.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel