Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 28:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Jakob het uit Berseʹba na Haran+ vertrek.

  • Genesis 28:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het hy gedroom, en in die droom het hy ’n stel trappe* gesien wat van die aarde af tot in die hemel gestrek het, en God se engele het daar op- en afgeklim.+

  • Psalm 104:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Hy maak sy engele geeste,

      sy dienaars ’n verterende vuur.+

  • Daniël 7:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “Terwyl ek na die visioene van die nag gekyk het, het ek gesien dat iemand soos ’n seun van die mens+ met die wolke van die hemel kom. Hy het toegang tot die Oue van Dae+ verkry, en hy is tot voor Hom gebring.

  • Matteus 4:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het die Duiwel van hom af weggegaan,+ en kyk! engele het gekom en in sy behoeftes voorsien.*+

  • Lukas 22:43
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 43 Toe het ’n engel uit die hemel aan hom verskyn en hom versterk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel