Psalm 41:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Selfs die man wat in vrede met my gelewe het, die een wat ek vertrou het,+wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.*+ Psalm 109:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Laat sy dae min wees.+ Laat iemand anders sy opsienersamp neem.+ Handelinge 1:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Want daar is in die boek van die Psalms geskryf: ‘Laat sy woonplek verlate word, en laat daar geen inwoner daarin wees nie’,+ en: ‘Laat iemand anders sy opsienersamp neem.’+
9 Selfs die man wat in vrede met my gelewe het, die een wat ek vertrou het,+wat my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig.*+
20 Want daar is in die boek van die Psalms geskryf: ‘Laat sy woonplek verlate word, en laat daar geen inwoner daarin wees nie’,+ en: ‘Laat iemand anders sy opsienersamp neem.’+