Matteus 6:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Julle moet dan só bid:+ “‘Ons Vader in die hemel, laat u naam+ geheilig word.+ Johannes 17:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Ek het u naam bekend gemaak aan die mense wat u aan my uit die wêreld gegee het.+ Hulle het aan u behoort, en u het hulle aan my gegee, en hulle het u woord gehoorsaam.
6 “Ek het u naam bekend gemaak aan die mense wat u aan my uit die wêreld gegee het.+ Hulle het aan u behoort, en u het hulle aan my gegee, en hulle het u woord gehoorsaam.