Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 4:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Die volk wat in die duisternis gesit het, het ’n groot lig gesien, en lig het begin skyn+ op die inwoners van ’n gebied wat in die skaduwee van die dood was.”+ 17 Van daardie tyd af het Jesus begin preek en gesê: “Toon berou, want die Koninkryk van die hemel het naby gekom.”+

  • Johannes 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die lig het in die wêreld ingekom,+ maar die mense was liewer vir die duisternis as vir die lig, want hulle doen wat sleg is. Dit is hoekom hulle geoordeel sal word.

  • Johannes 12:46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 Ek het as ’n lig in die wêreld ingekom,+ sodat elkeen wat geloof in my stel, nie in die duisternis sal bly nie.+

  • 1 Johannes 2:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En tog skryf ek aan julle ’n nuwe gebod, wat waar is in sy geval en in julle s’n, want die duisternis gaan verby en die ware lig skyn reeds.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel