Eksodus 2:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En die vrou het swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee. Toe sy sien hoe mooi hy is, het sy hom drie maande lank weggesteek.+ Hebreërs 11:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Deur geloof is Moses ná sy geboorte drie maande lank deur sy ouers weggesteek+ omdat hulle gesien het dat die jong kind mooi is+ en hulle nie vir die koning se bevel bang was nie.+
2 En die vrou het swanger geword en aan ’n seun geboorte gegee. Toe sy sien hoe mooi hy is, het sy hom drie maande lank weggesteek.+
23 Deur geloof is Moses ná sy geboorte drie maande lank deur sy ouers weggesteek+ omdat hulle gesien het dat die jong kind mooi is+ en hulle nie vir die koning se bevel bang was nie.+