Handelinge 2:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En op die dag van die Pinksterfees+ was hulle almal op dieselfde plek bymekaar. Handelinge 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+ Handelinge 19:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En toe Paulus sy hande op hulle lê, het die heilige gees op hulle gekom,+ en hulle het in vreemde tale begin praat en geprofeteer.+
4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+
6 En toe Paulus sy hande op hulle lê, het die heilige gees op hulle gekom,+ en hulle het in vreemde tale begin praat en geprofeteer.+