Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 2:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Ons is van geboorte af Jode, en nie sondaars uit die nasies nie. 16 Ons weet dat ’n mens nie deur werke van die wet regverdig verklaar word nie, maar net deur geloof+ in Jesus Christus.+ Daarom het ons ons geloof in Christus Jesus gestel, sodat ons deur geloof in Christus regverdig verklaar kan word en nie deur werke van die wet nie, want niemand* sal deur werke van die wet regverdig verklaar word nie.+

  • 1 Petrus 1:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Noudat julle julleself gereinig het deur aan die waarheid gehoorsaam te wees, het julle opregte broederlike liefde,+ en julle moet mekaar dus intens liefhê uit die hart.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel