Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Wie is dit wat hulle sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dood opgewek is, wat aan die regterhand van God is+ en wat ook vir ons pleit.+

  • Filippense 2:9-11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Om hierdie rede het God hom ook ’n hoër posisie gegee+ en hom uit sy goedheid die naam gegee wat bo elke ander naam is,+ 10 sodat elke knie in die naam van Jesus sal buig – dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond+ – 11 en sodat elke tong openlik sal erken dat Jesus Christus Here+ is tot die eer van God, die Vader.

  • 1 Petrus 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Hy is aan God se regterhand,+ want hy het na die hemel gegaan, en engele en owerhede en magte is aan hom onderwerp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel