Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 118:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Die steen wat die bouers verwerp het,

      het die belangrikste hoeksteen* geword.+

  • Jesaja 50:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Ek het toegelaat dat hulle my op my rug slaan

      en dat hulle die baard op my wange uittrek.

      Ek het nie my gesig weggedraai toe hulle my verneder het en in my gesig gespoeg het nie.+

  • Jesaja 53:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Weens ’n onregverdige vonnis* is hy weggeneem.

      En wie sal aandag skenk aan die besonderhede van sy geslag?*

      Want hy is uit die land van die lewendes afgesny.+

      Weens die oortreding van my volk is hy geslaan.*+

  • Daniël 9:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 “En ná die 62 weke sal die Messiʹas doodgemaak word,+ met niks vir homself nie.+

      “En die volk van ’n leier wat kom, sal die stad en die heilige plek verwoes.+ En ’n vloed sal die einde daarvan veroorsaak. En tot die einde toe sal daar oorlog wees. Daar is op verwoestings besluit.+

  • Lukas 22:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 En hy het vir hulle gesê: “Ek wou baie graag hierdie Pasga saam met julle eet voordat ek ly,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel