1 Korintiërs 15:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Moenie mislei word nie. Slegte assosiasie bederf goeie gewoontes.*+ Galasiërs 5:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 ’n Bietjie suurdeeg laat al die deeg gis.+ 2 Timoteus 2:16, 17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar vermy leë praatjies wat ’n bespotting maak van wat heilig is,+ want dit sal tot groter goddeloosheid lei 17 en sal soos kanker versprei. Himeneʹus en Fileʹtus is onder diegene wat hierdie woorde versprei.+
16 Maar vermy leë praatjies wat ’n bespotting maak van wat heilig is,+ want dit sal tot groter goddeloosheid lei 17 en sal soos kanker versprei. Himeneʹus en Fileʹtus is onder diegene wat hierdie woorde versprei.+