Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 5:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Dit is nie goed dat julle so trots is nie. Weet julle nie dat ’n bietjie suurdeeg al die deeg laat gis nie?+

  • 1 Korintiërs 15:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Moenie mislei word nie. Slegte assosiasie bederf goeie gewoontes.*+

  • 2 Timoteus 2:16-18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar vermy leë praatjies wat ’n bespotting maak van wat heilig is,+ want dit sal tot groter goddeloosheid lei 17 en sal soos kanker versprei. Himeneʹus en Fileʹtus is onder diegene wat hierdie woorde versprei.+ 18 Hierdie manne het van die waarheid afgedwaal deur te sê dat die opstanding reeds plaasgevind het,+ en hulle laat party mense se geloof verswak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel