Spreuke 13:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Die een wat met wyse persone assosieer, sal wys word,+maar dit sal sleg gaan met die een wat met dwase te doen het.+ 1 Korintiërs 5:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Dit is nie goed dat julle so trots is nie. Weet julle nie dat ’n bietjie suurdeeg al die deeg laat gis nie?+
20 Die een wat met wyse persone assosieer, sal wys word,+maar dit sal sleg gaan met die een wat met dwase te doen het.+
6 Dit is nie goed dat julle so trots is nie. Weet julle nie dat ’n bietjie suurdeeg al die deeg laat gis nie?+