Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 10:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Moenie goud of silwer of koper in julle geldsakke saamvat nie,+ 10 en moenie ’n voedselsak vir die reis of twee kledingstukke* of sandale of ’n staf saamvat nie,+ want die werker verdien om sy kos te ontvang.+

  • Lukas 10:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Bly dan in daardie huis+ en eet en drink wat hulle voorsien,+ want die werker is sy betaling werd.+ Moenie van huis tot huis rondtrek nie.

      8 “En waar julle ook al in ’n stad ingaan en die mense julle ontvang, eet wat hulle vir julle gee,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel