Matteus 26:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Hy het ook ’n beker geneem, ’n dankgebed gedoen en dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit,+ Markus 14:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Hy het ook ’n beker geneem, ’n dankgebed gedoen en dit vir hulle gegee, en hulle het almal daaruit gedrink.+ 1 Korintiërs 10:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Deel ons nie in die bloed van die Christus met die beker van seëning wat ons seën nie?+ Deel ons nie in die liggaam van die Christus met die brood wat ons breek nie?+
27 Hy het ook ’n beker geneem, ’n dankgebed gedoen en dit vir hulle gegee en gesê: “Drink almal daaruit,+
23 Hy het ook ’n beker geneem, ’n dankgebed gedoen en dit vir hulle gegee, en hulle het almal daaruit gedrink.+
16 Deel ons nie in die bloed van die Christus met die beker van seëning wat ons seën nie?+ Deel ons nie in die liggaam van die Christus met die brood wat ons breek nie?+