1 Korintiërs 10:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Laat elkeen nie sy eie voordeel bly soek nie, maar dié van die ander persoon.+ Filippense 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 terwyl julle nie net aan julle eie belange dink nie,+ maar ook aan die belange van ander.+