4 Liefde+ is geduldig+ en goedhartig.+ Liefde is nie jaloers nie.+ Dit praat nie groot nie, word nie trots nie,+ 5 gedra hom nie ongepas nie,+ soek nie sy eie belang nie,+ raak nie gou kwaad nie.+ Dit hou nie boek van slegte dinge wat aan hom gedoen is nie.+