Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 10:32, 33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Sorg dat julle nie vir Jode of vir Grieke of vir die gemeente van God struikelblokke word nie.+ 33 Ek probeer ook om alle mense in alle dinge in ag te neem. Ek soek nie my eie voordeel nie,+ maar dié van die meerderheid, sodat hulle gered kan word.+

  • 1 Korintiërs 13:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Liefde+ is geduldig*+ en goedhartig.+ Liefde is nie jaloers nie.+ Dit praat nie groot nie, word nie trots* nie,+ 5 gedra hom nie ongepas* nie,+ soek nie sy eie belang nie,+ raak nie gou kwaad nie.+ Dit hou nie boek van slegte dinge wat aan hom gedoen is* nie.+

  • Filippense 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 terwyl julle nie net aan julle eie belange dink nie,+ maar ook aan die belange van ander.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel