Psalm 96:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 voor Jehovah, want hy kom.* Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met sy getrouheid.+ Psalm 98:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 voor Jehovah, want hy kom* om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met geregtigheid.+ Johannes 5:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want die Vader oordeel niemand nie, maar hy het die oordeel heeltemal aan die Seun oorgelaat,+ Handelinge 10:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Hy het ons ook beveel om vir die volk te preek en om deeglik te getuig+ dat dit die een is wat deur God aangestel is om regter van die lewendes en die dooies te wees.+
13 voor Jehovah, want hy kom.* Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met sy getrouheid.+
9 voor Jehovah, want hy kom* om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met geregtigheid.+
42 Hy het ons ook beveel om vir die volk te preek en om deeglik te getuig+ dat dit die een is wat deur God aangestel is om regter van die lewendes en die dooies te wees.+