19 Jesus het toe vir hulle gesê: “Die vriende van die bruidegom het geen rede om te vas terwyl die bruidegom+ by hulle is nie, of hoe? Solank hulle die bruidegom by hulle het, kan hulle nie vas nie.
2 Ek het ook die heilige stad, Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel sien neerdaal.+ Die stad was gereed soos ’n bruid wat vir haar man versier is.+
9 Een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het wat gevul was met die sewe laaste plae,+ het gekom en vir my gesê: “Kom, en ek sal jou die bruid, die Lam se vrou,+ wys.”