2 Korintiërs 11:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Is hulle bedienaars van Christus? Ek klink soos ’n man wat mal is, maar ek is dit nog meer: Ek het meer werk as hulle gedoen,+ ek is meer kere in die tronk gegooi,+ ek is meer kere geslaan, en ek was dikwels amper dood.+
23 Is hulle bedienaars van Christus? Ek klink soos ’n man wat mal is, maar ek is dit nog meer: Ek het meer werk as hulle gedoen,+ ek is meer kere in die tronk gegooi,+ ek is meer kere geslaan, en ek was dikwels amper dood.+