Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 9:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan, want ek het hierdie man gekies+ om die nasies sowel as konings+ en die Israeliete van my naam te vertel.+ 16 Want ek sal vir hom wys wat hy alles vir my naam moet ly.”+

  • 2 Korintiërs 6:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar in elke opsig beveel ons onsself as God se bedienaars+ aan: Ons het in swaar tye volhard, ons het tye van nood deurgemaak, ons het voor probleme te staan gekom.+ 5 Ons is geslaan, ons is in die tronk gegooi,+ ons het voor gewelddadige skares te staan gekom, ons het hard gewerk, ons het slapelose nagte deurgemaak, ons het soms nie kos gehad nie.+

  • 1 Petrus 2:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Want watter voordeel hou dit in as julle geslaan word omdat julle gesondig het en dit dan verduur?+ Maar as julle ly omdat julle goeie dinge gedoen het en dit dan verduur, maak dit God se hart bly.+

      21 Ja, hiervoor is julle geroep, want Christus het vir julle gely+ en vir julle ’n voorbeeld gelaat sodat julle sy voetstappe noukeurig kan volg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel