-
2 Tessalonisense 1:4, 5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Ons praat dus met trots van julle+ in die gemeentes van God as gevolg van julle volharding en geloof ten spyte van al die vervolging en moeilike tye wat julle deurmaak.+ 5 Dit alles bewys dat God regverdig oordeel, en dit lei daartoe dat julle waardig bevind word vir die Koninkryk van God, waarvoor julle ly.+
-