Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 1:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Dit is waar dat party die Christus verkondig omdat hulle jaloers is en daarvan hou om te stry, maar ander het goeie motiewe.

  • Filippense 1:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 maar die eersgenoemdes doen dit omdat hulle selfsugtig is en nie goeie motiewe het nie, want hulle wil vir my, wat ’n gevangene is, probleme veroorsaak.

  • Jakobus 3:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Maar as julle bittere jaloesie+ in julle harte het en daarvan hou om te stry,*+ moet julle nie grootpraat+ en teen die waarheid lieg nie.

  • Jakobus 3:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Want waar daar jaloesie en ’n stryery* is, is daar geen orde nie en is daar allerhande walglike dinge.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel