Johannes 10:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Daarom het die Vader my lief,+ omdat ek my lewe* gee,+ sodat ek dit weer kan ontvang. Hebreërs 2:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar ons sien wel dat Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon is omdat hy die dood ondergaan het.+ Deur God se onverdiende goedheid het hy die dood vir elke mens ervaar.+ Hebreërs 5:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Al was hy ’n seun, het hy gehoorsaamheid geleer uit die dinge wat hy gely het.+
9 Maar ons sien wel dat Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon is omdat hy die dood ondergaan het.+ Deur God se onverdiende goedheid het hy die dood vir elke mens ervaar.+