1 Korintiërs 14:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Broers, moenie jong kinders in julle denke word nie,+ maar wees jong kinders wanneer dit by slegte dinge kom,+ en word volwasse in julle denke.+ Hebreërs 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wat hulle denkvermoë* geoefen het deur dit te gebruik, sodat hulle kan onderskei wat reg en wat verkeerd is.
20 Broers, moenie jong kinders in julle denke word nie,+ maar wees jong kinders wanneer dit by slegte dinge kom,+ en word volwasse in julle denke.+
14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wat hulle denkvermoë* geoefen het deur dit te gebruik, sodat hulle kan onderskei wat reg en wat verkeerd is.